SA se eerste Kokkedoortjie

SA se eerste Kokkedoortjie

Hy het van dag een af in ons harte gekruip.

Kokkedoortjie Edwin
kyknet.dstv.com

Nou is hy die eerste wenner van die gewilde werklikheidsreeks, Kokkedoortjie!


 

Die dertien-jarige Edwin Theron van Worcester is vol energie en interessante kos idees – hy herinner ons ‘n klein bietjie aan vindingryke kok, Hilda van 7de Laan.


 

The Late Show se Carla Mackenzie het met hom gesels voor sy opwindende reis op die skip.


 

Die vakansie is deel van sy wenpryse.



Edwin het teen die Bloemfonteiner Christi Myburgh (14) te staan gekom in die finaal.

 


Hulle moes elkeen ‘n driegangmaal kook.


 

Well gedaan Edwin!



READ ALSO: Unforgettable memories and your favourite childhood food

The Late Show luisters het ook hulle gunsteling 'midnight snack' met Carla Mackenzie gedeel.

Die goeie nuus is dat kykNET aangekondig het nog ’n reeks is op pad! 

 

 

Dié slag sal dit vir jong bakkers wees: Koekedoortjie.

 

 

Kinders tussen 9 en 13 mag deelneem.

 

 

READ ALSO: Sassy South African toddler becomes internet sensation

Show's Stories