Jak De Priester word pa, alweer!
Updated | By MornéJK jk

Klein Mika is gister gebore en Jak het die opwindende nuus op twitter en facebook met die wereld gedeel.
Hy sê hy was aanvanklik effe geskok toe hy hoor hy gaan weer pa word, maar dat dié glips eintlik 'n gróót wonderwerk is.
Die Pretoriase sanger Jak de Priester en sy vrou, Michelle, het gister aan Netwerk 24 vertel dat hul baba-kamer potblou geverf is met sterretjies wat van die dak af hang.
Oor die naam, Mika, meen Jak dit is 'n kombinasie van hom en sy vrou se name en dis ook nie 'n algemene naam nie.
"Mika beteken 'n geskenk van God," het Jak aan Netwerk24 gesê.
Jak het vanoggend aan MornéJK vertel hoeveel opgewonde hy was tydens Mika se geboorte. Luister hier:
Show's Stories
-
Monkey allegedly directs traffic
Monkey see, monkey do... This is a level of traffic management no one wa...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
Bridal couple attempt a helicopter dance and things go wrong
From feeling like you're flying high to reaching a dead halt – we're not...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago