Karlien van Jaarsveld: Die lewe in die kollig as 'n gelowige ma
Updated | By Jacaranda FM
Dit was 'n moeilike pad om te stap, met baie struikelblokke, maar Karlien van Jaarsveld glo sy is nou uiteindelik op 'n goeie plek met ware liefde, kalmte, haar geloof, en haar kinders.

Sy is gelukkig getroud met Joe Breytenbach en gesels openhartig met Elana Afrika-Bredenkamp oor die moeilike lesse wat sy moes leer, die ure en nagte in die hospitaal met haar dogtertjie, Elah, toe hoop soms skraal was, en haar baie publieke egskeiding.
Karlien praat oor haar ervaring as ’n ma, veral in die konteks van haar loopbaan as bekende sangeres en ’n gereelde teiken van mediakritiek.
Sy deel haar passie oor haar geloof en hoe dit haar help om as ma sterk te staan en haar kinders eerste te stel.
Brought to you by Epi-max Baby & Junior – our family, for your family. Also supported by Jacaranda 94.2.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
VIDEO: Must-see movies turning 50 in 2025!
What do you mean 1975 was 50 years ago?!
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
WATCH: What happens to your body during brain freeze?
Does brain freeze effect your brain at all?
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago